Descargar vídeo Duración: 5:41
de Wet is gebore op 16 Desember 1989 in Carletonville... Hy was van kleins af n lewenslustige rabbadoe, wat lief was vir poetse bak... Hy was baie sportief... Het graag rugby , krieket en atletiek gedoen, maar het n groot liefde gehad vir hokkie!!! Waarin hy baie goed was... Verder het de Wet n groot obsessie gehad met spoed en het hy reeds op n baie vroee ouderdom sy merk gemaak op plekke soos tarlton, rainbow raceway en ander plekke. de Wet was lief vir diere en wou graag wild en natuurbewaring gaan studeer het volgende jaar!!! de Wet is sondag omtrent 8:05 by die huis uit met n opgewekte... " Ek gaan werk toe. Sien julle later" Om en by 8:20 het hulle ons in die kerk laat weet daar was n ongeluk... Ons was ongelukstoneel toe maar de Wet was reeds in die ambulans oppad hospitaal toe... Hy was n uur in ongevalle, waar hy met my pa, ma en Zanelle gepraat het. Maar dit het nie te goed gegaan... de Wet is teater toe geneem sodat sy Milt wat gebars het verwyder kon word en daar was weer hoop. de Wet het baie bloed verloor en die spesialiste het besef dit gaan baie sleg... de Wet se niere, pankrias en lewer het ook gebars en daar was n gebreekte rib deur sy long. Die dokters se de Wet het hard baklei... Maar om 12:30 het de Wet se hart gaan staan en hy was rustig en gelukkig by sy Jesus... Die dokters het ons verseker de Wet het geen pyn ervaar, maar hy kon ongelukkig net nie langer baklei... de Wet is Donderdag 22 Mei te ruste gele in Rustenburg en die wat by die diens was sal kan getuig dat ons weet waar de Wet is en dat sy windgat laggie en sy streke die engele daar bo op hulle tone hou!!! de Wet jou spiderman kamer is leeg en ons mis jou so so baie... Maar jy hte Jesus geken en jou tyd was reg, God het jou gepluk want jy is Sy mooiste blom... Kyk uit vir ons, ons sien jou eendag weer!!! Ons het jou ongelooflik lief... Rus in vrede windgat!!! N GOEIE VRIEND/NEEF VIR ONS ALMAL. HY HET ONS MAAK LAG MET AL SY DADE EN STREKE. ONS WEET JY IS GELUKKIG. ONS GAN JOU MIS.
hollywood wwf ufc best all time knockout punch fights hardcore fighting tapout pride rioheroes
The 1st bike burning party was held in the desolate outback of Carletonville, many more motorbikes got burned at these grounds.
SOUTH AFRICA: THE NEW APARTHEID The series began in South Africa where a huge rise in illegal immigration from Zimbabwe and other African states is behind an increase in racism and xenophobic violence. Sharmeen Obaid-Chinoy journeys from the Zimbabwean border to one of Johannesburg's most ...
a video in memory of Haylee Mazzella that Was made by CoolFaith06 andAdorableElle04 (its posted on both of are channels) We wanted to get it up on her birthday but we were working on it late at night and By the time we were done it was already after 12 so its actually the day after her b-day ...